top of page

Welkom by ons webtuiste

GENADE PROTESTANTE KERK

Home: Welcome
Bible

PREKE

Rom. 10:14 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? 

Preke is nie veronderstel om boodskappe van mense te wees nie, maar boodskappe van God wat deur mense oorgedra word.

​

Ons lees in Handelinge 17 wat die mense van Beréa gedoen het:

Hnd. 17:11 En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid (sonder 'n voorafopgestelde idee) ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was

​

Mag u geestelik gevoed word deur die luister van hierdie preke.

​

Vir navrae kan u 'n e-pos stuur na gpkerkrtb@gmail.com

​

Home: About

DIENSTYE

DIENSTYE:

Sondae om 10:30 en 18:00

BYBELSTUDIE / BIDUUR:

Woensdae om 10:00 of 19:00

Church Cross
Home: Opening Hours
Church Aisles

BANKBESONDERHEDE:

Genade Protestante Kerk

ABSA

Rek No: 4099508140

Tak kode: 632005

Tjek rekening

Home: Opening Hours
bible bread.jpg

"Voed jou geloof en jou twyfel sal sterf van honger"

Charles H Spurgeon

Home: Quote
Religious Objects

KONTAK ONS

Ons wil graag van u hoor...

Email:

Phone:

076 703 7795

  • Facebook
Home: Contact
Home: Pro Gallery

05 Raasblaar, Protea Park, Rustenburg

South Africa

©2020 BY GENADE PROTESTANTE KERK. PROUDLY CREATED WITH WIX.COM

bottom of page